Gee aandag aan oorlêlande Dit is nou die gepaste tyd om chemiese regstellings op oorlêlande te doen. “Gegewe die koste...
Read moreDetailsEen van die belangrikste faktore wat dikwels oor die hoof gesien word in die bespreking van volhoubare landboupraktyke, is die...
Read moreDetailsGrondverdigting veroorsaak beperkte en swak wortel- ontwikkeling. Swak wortelontwikkeling lei daartoe dat voedingstowwe en vog, wat in dieper grondlae voor...
Read moreDetailsProdusente in die grootste deel van NWK se bedieningsgebied is in Desember en vroeg in Januarie met baie goeie reën...
Read moreDetailsJozeph du Plessis (56) boer sedert 1995 in die Schweizer-Reneke-omgewing en is op 18 Oktober as Landbouskrywers SA Noord se...
Read moreDetails’n Nuwe jaar bied die geleentheid om ’n nuwe hoofstuk met energie aan te pak. Hierdie wenke kan jou help...
Read moreDetailsSouth African birds of prey are experiencing a significant decline, facing a potential extinction crisis. These raptors play a vital...
Read moreDetailsSonneblom is een van die somergewasse wat die minste sensitief is vir plantdatum. Daarom kan dié gewas met groot sukses vroeg én laat aangeplant word in die hoofproduserende sonneblomgebiede. Suid-Afrika se somersaaigebiede plant jaarliks ongeveer 550 000 ha tot 600 000 ha sonneblom, waarvan die grootste gedeelte van hierdie oppervlakte normaalweg in Januarie aangeplant word. Die...
Arena is ‘n landbouklantetydskrif wat ses keer per jaar in gedrukte formaat deur NWK uitgegee word. Dié hardekopie-gesprek met klante – wat onder meer raakvat- tegniese inhoud bevat – word aanlyn verder gevoer deur Arena (die webtuiste) wat sorg vir geloofwaardige nuus oor landbou in Noordwes en die sektor se mense.
Lees meer/Read more